| Lyrics: | Bolandse nooientjie
Stil is die nag
Soet sy jou ruste
Na lang lange dag
Saans
in my drome
Kom ek na jou
Smagtend na lonkies
Uit o so blou
Berge en dale
Kan ons nooit skei
Want in die droomland
Ontmoet [jy] vir my
Bolandse
nooientjie
Stil is die nag
Kom in jou drome
O liefste, ek wag
Bolandse
nooientjie
Stil is die nag
Kom in jou drome
O liefste, ek wag
Kom in jou drome
O liefste, ek wag |